SIKLUS!

Bespreek SIKLUS! nou vir u geleentheid

Kontak Elna Botha by:

Tel 082 706 9717 of 082 436 9790

info@gouedrome.co.za   

Faks: 086 514 6775

Carina Renz - 'n SIKLUS!-lid het ook reeds haar solo-album, ONTHOU, vrygestel. Sy tree ook as solosangeres op by enige geleentheid. Sy is 'n sterk Vicky Leandros aanhanger en geniet dit om hierdie DIVA se werk by haar repertoire in te sluit.

Marinus van Rooyen is een van die SIKLUS!-lede met 'n tenoorstem wat jou hart sal laat smelt. Marinus is ook bekend as Suid-Afrika se Roy Orbison en tree by verskeie venues landwyd op met sy besonderse stem. 

Anja Swart is die jongste lid van SIKLUS! en met haar diep, baie diep stem geniet sy dit om Amanda Strydom en Sarah Theron se werk voor te dra.

Emile Doubell is die SIKLUS!-lid wat die "malkoppie" van die groep genoem word. Met sy plesierige persoonlikheid en puik sang verower hy talle meisies en selfs ouer dames se harte in 'n ommesientjie.