SIKLUS! se kalender
Navrae oor SIKLUS! se optredes kan gedoen word by ELNA BOTHA by telefoonnommer 082 706 9717 of by info@gouedrome.co.za.
7 Februarie 2009
SIKLUS! se CD-Vrystellingskonsert van hulle nuwe album, KOMAAN, vind plaas om 19:30 vir 20:00 in die MMM Loubser Ouditorium, 2de Laan Somerstrand, Port Elizabeth. Kaartjies is beskikbaar by Hellen Scriven, Westway Kafee, Kaapweg, Newton Park, Port Elizabeth, telefoonnommer 041 365 0217
6 & 7 Maart 2009
Middelburg Skou (Kaap)
27 Maart 2009
Siklus! tree in Port Elizabeth op in 'n MIDDERNAGKONSERT vanaf 23:00 tot 00:30 ten bate van CANSA se RELAY FOR LIFE-fondsinsameling.
4 April 2009
Siklus! tree in by die KKNK in Oudtshoorn op by HAP EN TAP om 12:30 tot 13:00.
Siklus! tree in by die KKNK in Oudtshoorn op by die KUIERTUIN om 20:30 tot 21:30.
5 April 2009
Siklus! tree in by die KKNK in Oudtshoorn op by die KUIERTUIN om 14:00 tot 14:30.
30 Mei 2009
Siklus! tree van 11:30 tot 12:30 in Port Elizabeth op ten bate van die CAPE RECIFE SKOOL.
29 Julie 2009
Siklus! tree op in Secunda - Nadere besonderhede word binnekort bekendgemaak.
18 Augustus 2009
Siklus! tree in Port Alfred op saam met Fredi Nest.
19 Augustus 2009
Siklus! tree in Port Elizabeth op saam met Fredi Nest.
20 Augustus 2009
Siklus! tree in Kroonstad op by 'n private funksie.
21 Augustus 2009
Siklus! tree in Joubertina op saam met Fredi Nest.
22 Augustus 2009
Siklus! tree in Graaff-Reinet op saam met Fredi Nest.
