| SIKLUS! CD's EN DVD's | |||||||||||||
SIKLUS!
se nuutste album, KOMAAN, is nou beskikbaar!Die CD kos R100 en kan bestel word by info@gouedrome.co.za of deur Elna te skakel by 082 706 9717. Ons faksnommer is 086 514 6775. Betaal asseblief R100 in by die volgende bankrekening (plus R20 vir posgeld in SA as dit aangestuur moet word) en voorsien ons van die bewys van betaling:
Snitte op die album: 1) Die lewe is ‘n fees 2) Komaan 3) ASAP 4) Skoloza 5) Vry wees 6) You stole my heart 7) Punt 8) Gee vir my lig 9) Skree jy op my 10) Ek verlang na die tyd 11) Gebed. 12) Hallo 13) VIDEO: SKREE JY OP MY
|
|||||||||||||
|
SLEGS ENKELE KOPIEë VAN SIKLUS! se album "HALLO" nog beskikbaar teen R60! Bestel u kopie nou - klik hier! Met die volgende treffers: Skree jy op my Hallo Twee feilbare mense Al gebeur wat Spirit in the sky Genade Ek hoop (ELSaBé Rademeyer) Dis liefde (Marinus van Rooyen) Tot die trane rol (Carina Renz) Liewe hart (Robert Gillmer) Ek soek jou (Marinus van Rooyen) Somer (ELSaBé Rademeyer) Nadia (Robert Gillmer) Die wiel sal draai (ELSaBé Rademeyer) Pa se oogappel (Robert Gillmer) Ek sal jou nooit vergeet nie (Carina Renz) Footloose (Marinus van Rooyen) Okkie (Carina Renz)
Bestel u kopie nou - klik hier!
|
SIKLUS! se debuutalbum ANDERS - beskikbaar teen slegs R60 Plaas u bestelling teen R80 nou by info@gouedrome.co.za. Die volgende snitte is opgeneem op die ANDERS-CD van SIKLUS!: 1) Bentley - André Marais - Musiek en liriek: André M 2) Liewe hart - Robert Gillmer - Musiek en liriek: Sarel Botha 3) Wegbreektyd - Ian Venter - Musiek en liriek: Mara Venter 4) Sê vir my - Marinus van Rooyen - Musiek en liriek: Marinus van Rooyen, Kitaar: Sarel Saaiman 5) Onthou jy? - Elsabé Rademeyer - Musiek en liriek: Elsabé Rademeyer Kitare: Jaco Swart. Dromme: Jacques Korb, Silverstone Studios 6) Al gebeur wat - SIKLUS! - Musiek en liriek: Stef Kruger. Kitaar: André M 7) Twee feilbare mense - SIKLUS! - Musiek en liriek: André Swiegers. 8) Ek soek jou - Marinus van Rooyen - Musiek en liriek: Marinus van Rooyen, Kitaar: Sarel Saaiman 9) Knysnabosrock - Ian Venter - Musiek en liriek: Mara Venter 10) Die wiel sal draai - Elsabé Rademeyer - Musiek en liriek: Isabella Scheepers, Silverstone Studios 11) Nadia - Robert Gillmer - Musiek: Sarel Botha, Liriek: Robert Gillmer en Sarel Botha 12) Madiba Baai - André Marais - Musiek en liriek: André M 13) Kronkelpad Beloftes - SIKLUS! - Musiek en liriek: Stef Kruger Kitaar: André M 14) Spirit in the Sky - SIKLUS! - Musiek en liriek: Norman Greenbaum 15) Pa se Oogappel (Bonussnit) – Robert Gillmer - Musiek: Sarel Botha. Liriek: Jacques Arendt en Sarel Botha 16) Footloose (Bonussnit) – Marinus van Rooyen - Musiek: Kenny Loggins Liriek: Dean Pitchford
|
||||||||||||
SIKLUS!
se nuutste album, KOMAAN, is nou beskikbaar!
HIERDIE CD IS 'N
PROJEK VAN GOUE DROME MET DIE ONDERSTEUNING VAN BAY
FM 107.9
