VRIENDE VAN SIKLUS!
As jy 'n ondersteuner en vriend van SIKLUS! is, kan jy jou naam en tuisdorp hier laat aanbring, met 'n stukkie kommentaar ook as jy wil. Indien jy 'n foto het, sal dit ook geplaas word. Stuur jou inligting aan info@gouedrome.co.za.
| Naam | Dorp/Stad | Kommentaar | |
|
|
ELSaBé Rademeyer |
Jeffreysbaai |
Julle site lyk pragtig Jul lyk pragtig!! Ek weet jul almal saam gaan net so great tyd he as wat ek gehad het saam met Siklus! Alle sterkte vorentoe met jul toekomsplanne. Hou my op hoogte van als. Kan nie wag om die nuwe sussie en boetie in die groep te sien nie. Kleinsus Carina jys nou die nuwe ousus, geniet dit… ek het!! Mis julle emmersvol.Love ya. ELSaBe |
|
|
René Buitendag | Boksburg | Siklus! se musiek "rock"! Ek wens julle alle voorspoed en sukses toe vir die toekoms. Dankie vir julle bydrae om Afrikaans te bevorder. Al julle "songs" praat met 'n mens se siel en julle laat my trots voel om 'n Suid-Afrikaner te wees. |
|
|
Ruan Buitendag | Boksburg | Vandat my sussie, René, 'n taak van julle moes doen vir skool, in Mei 2008, kan sy nie ophou om van julle te praat nie! Ons kannie wag om julle 3de CD te hoor nie en hoop om julle binnekort hier by ons in Gauteng te sien optree. Groete aan almal in die groep. Voorspoed met al julle optredes en ek hoop dat julle binnekort vol bespreek sal wees! |
| Samantha van Eck (8) |
Despatch |
My favourite song is HALLO! |
%20001.jpg)